Ek is ek en jy's my gek, en gemaak om my tone af te lek.

Wednesday, June 09, 2004

Op datum terugvoer...

Ok, nog steeds fokol - sit en wag vir die aksie... wonder of die dude se hart dit gaan hou... vermy harde geluide en skielike bewegings nadat hy ingelig is...

...en gaan saam met mamma, en pappa, en die manne op die grens...

...hmmmm.... manne op die grens... *ghaaaaaaaa*

0 Comments:

Post a Comment

<< Home