Ek is ek en jy's my gek, en gemaak om my tone af te lek.

Wednesday, June 09, 2004

En daar gat hulle!

Die spanning loop hoog! Die dude het sopas vir hom gevra of hy met hom 'n woord kan he... so... hier kom dit nou.

Ok. Hulle's in die kantoor... die deur is toe... hier kom die kak nou...

0 Comments:

Post a Comment

<< Home