Ek is ek en jy's my gek, en gemaak om my tone af te lek.

Wednesday, June 09, 2004

Kak straaik fan - maak mooi patroontjies

Well, darem het ek nog 'n werk. Ons het nou 'n lang meeting gehad en Richard het besluit om te wag met sy bedanking... ons gaan kyk of ons 'n suksesvolle rollout plan kan inmekaar sit en implementeer en tyd en wyl aangaan met ons eie planne ter selfde tyd. Wat ek vir die ander genoem het is dat ons hierdie kan gebruik as 'n oefenlopie vir ons eie produk se launch...

...ons gaan nou die res van die week werk aan die rollout plan en dus sal ons teen die einde van die week weet wat 'n realistiese tydlyn sal wees - en of dit moontlik is, want die ander vraag is natuurlik hoe lank die belegger nog sal geduldig wees.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home