Weird Engelse
Die engelse mense is vreemd. Hulle is die konings van ignore. Ek dink as daar uit 'n A-bom hier gedrop sou word sou hulle instaat daartoe wees om dit te oorleef deur om dit bloot net te ignoreer!
Ek en Richard het op pad Tesco's toe middagete begin praat daaroor toe ons by so paar mense verby gestap het wat daardie skrams kyke gee waar hulle wegkyk sodra hulle sien jy kyk actually vir hulle. Dis baie raar dat mense hier vir jou sal terug in die oe kyk, en nog minder wat terug sal knik of glimlag.
Blah.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home