Die stilte van die graaf...
Ja, die graaf! Het jy al ooit 'n graaf gehoor raas huh? Huh?! Sure, sure, mens kan 'n geraas maak MET 'n graaf - maar op sy eie is 'n graaf maar redelik stil.
Ieder geval, net 'n vinnige ou enetjie om te vertel hoekom ek so stil is op die blog.
Ons het mos Dinsdag getrek - ek dink dis die 7de of 8ste gewees - en dus het ons nie internet by ons nuwe plek tot middernag die 16de nie. So dis die dat ek nie so gereeld hier sal kom blog nie.
lalalaaaaaaaaaa....
1 Comments:
Dit raas! Laat dit stop! Ek kan dit nie meer vat nie! Slaan my dood met die graaf of grawe vir my 'n graf daarmee, maar laat die geraas net stop! *blink* *blink*
Druk die graaf by my ore in, laat my bloed my ore verstop! Oooh, kyk hoe staan hy nou daar in die hoeke, so stil...so soos 'n graaf gewoonlik is...hy tart my, maar binnekort - net wanneer ek weer alleen is - dan sal hy weer begin met sy geraas.
Aaaargh!!! peew!!! peew!!!
3:32 AM
Post a Comment
<< Home