Nog drome...
Ai jirre - hoekom droom ek deesdae van trou? Vandag weer was dit een of ander meisie wat omtrent so oud sos haar pa was en haar pa is my ouderdom, en ek vra toe vir haar wat die roetiene is vir trou in die land - hy antwoord toe heel rustig terwyl y knik dat ek vir 'n maand lank R5000 'n dag sal moet betaal. Ek gaan toe aan oor ho ek gelukkig Suid Afrikaans is en hoe ons nie daar uslke shit het nie. Toe raak hulle pissed off want ek het nogals maklik my belsuit gemaak. Ek mak toe so rukkie lank of ek dit acvtually oorweeg, maar hulle was nie gefnuik nie en haar pa trek toe sy broek af en probeer teen die trappe opklim terwyl sy moerse sarkasties met my raak.
Toe gaan my alarm af, maar ek sit dit toe op snooze raak weer aan die slaap.
Volgende is dit Rocky horror picture show en ons is besig om mekaar met shampoo bottels te gooi, maar ek is toe meer van 'n match vir Frankerfurter as wat hy verwag het en op die ou ent is dit ek en hy en ek wen toe terwyl die ander twee - Brad en Janette/die pa en dogter van vorige droom - ons weird aankyk. En dis toe die alarm weer afgaan en ek reken ek die shit moet kom neerskryf.
0 Comments:
Post a Comment
<< Home